Goverment cars and buying fish!!!!
Page 1 of 1 • Share •
Goverment cars and buying fish!!!!
Dit is so snaaks!!
Aan die einde van elke maand is daar al wat 'n goewerment kar by die viswinkel besig om vis te koop...partymaal daag hulle daar op met trekkers, padskrapers, selfs daardie groot voertuie waarmee hulle paaie bou(die met die groot ysterwiel)...en hulle ry ons belasting geld uit? Want hoekom met 'n trekker in die hoofstraat ry en by die viswinkel in hardlloop?

Dark Angel- Newbie

- Posts: 1
Join date: 2009-01-12
Municipal cars
Most of them are municipal cars, but if you call the polices and thy tell you thy don't have a car, it's probably because it is out to buy fish 

Cobus- Newbie

- Posts: 8
Join date: 2008-11-26
Age: 32
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum