Kliente diens: Banke in Tsumeb

View previous topic View next topic Go down

Kliente diens: Banke in Tsumeb

Post  smartie on Thu Dec 18, 2008 4:38 pm

Ek het 'n eier te le oor die tipe kliente diens wat sekere banke vir ons gee.

Ek persoonlik (uit 'n ervaring wat ek gehad het, en wat ander mense oorvetel) dink Standard Bank Tsumeb tak SUCKS BIG TIME. Hulle diens by navrae is pateties......... dis om van naar te word. (Die navrae klerke was seker die dag met die kliente diens kursus afwesig, of dalk bied Standard bank nie meer kursusse aan vir hulle klerke nie)
Die klerke met hulle arrogante houding, behandel jou asof die kat jou ingedra het...... (ek weet van 'n ou mens wat hulle regtig baie sleg behandel het.....)
Met my het hulle die volgende gedoen:
Daar word net aanmekaar vertel jou kaart het nie gearriveer nie (nadat jy gebel is om te se kom haal asb jou kaart?!).
Na 2 weke is genoeg genoeg, en dit kos 'n tantrum ('n grote) om hulle te laat wakker skrik. Mad
Ewe skielik is die kaart in die kluis gevind (wonder waar het hy weggekruip) uit 'n pos sak wat van die 2de Desember nog nie oopgemaak is nie!!!!! (kaart ontvang: 13/12/08)
Komaan mense, julle verloor kliente en julle naam raak net al hoe slegter.

Ek het ook 'n rekening by Bank Windhoek, en daar moet ek eerlik se die personeel help graag en is altyd vriendelik.
Ek wil nie Bank Windhoek ophemel nie, maar wragtig, wat kliente diens aanbetref, het hulle definitief al die kursusse gedoen.
Standard bank gaan nie die ekstra myl vir sy klient nie, want ja jy klerk kry jou salaris aan die end van die maand ongeag hoe jy jou klient behandel.
Nee sies man, word groot, en kom ons behandel mekaar met respek.

smartie
Newbie
Newbie

Posts: 5
Join date: 2008-11-24

View user profile

Back to top Go down

The lesser evil

Post  Cobus on Wed Jan 07, 2009 5:04 pm

All the banks are bad in someway. so it is not looking for the best bank, rather the more bearable one Very Happy

I agree that Bank Windhoek have good service, and is my choice for number one bank in Tsumeb

Cobus
Newbie
Newbie

Posts: 8
Join date: 2008-11-26
Age: 32

View user profile

Back to top Go down

Dieselfde ou storie: Kliente diens: Banke in Tsumeb

Post  smartie on Thu Mar 26, 2009 10:44 am

Ek wil julle net graag op hoogte hou van die patetiese diens wat Standard bank nog steeds bied. Sedert ons uiteindelik ons nuwe kredietkaarte ontvang het, wag ons NOG STEEDS vir die pin nommers!!! Evil or Very Mad Is dit nie wonderlik nie!!! Wow!!! 3 en 'n half maande en ons kan nog steeds nie kontant trek by die ATM of 'n staat uitdruk nie!!! Standard bank stel definitief 'n nuwe standaard in kliente diens!!! Baie geluk!!
Razz

smartie
Newbie
Newbie

Posts: 5
Join date: 2008-11-24

View user profile

Back to top Go down

Re: Kliente diens: Banke in Tsumeb

Post  Maximus on Thu Mar 26, 2009 11:14 am

Ek stem saam oor Standard Bank, om n kredietkaart rekening by hul te hĂȘ is seker die lagwekendste. As jy n bedrag oor die toonbank deesdae wil trek, moet die grootbaas in Suidafrika se ma se tannie eers gevra word!?! Asb, ek weet ek het geld in my rekening, en dis tog myne? Ruk julself reg of ek is weg.

Maximus
Admin
Admin

Posts: 6
Join date: 2008-11-24

View user profile

Back to top Go down

View previous topic View next topic Back to top


Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum