Water price increase
Page 1 of 1 • Share •
Water price increase
Let us know what you think about our water prices, and what can be done about it.

Admin- Admin

- Posts: 4
Join date: 2008-11-23

Water increase
Dalk moet ons almal Nomtsoub toe trek, dan hoef ons nie vir ons water te betaal soos sekere Tsumebers nie!!
Party mense sit met skuld van N$17 000,00 (het bewyse van rekening) maar het nog steeds water.........
Lekker ne????
Wat as ons vir 3 maande ook nie ons rekeninge (water) betaal nie, kry ons dan ook die dollar vir dollar voordeel?? (vir elke dollar wat jy op jou uitstaande water rekening betaal, sal die munisipaliteit ook 'n dollar op jou rekening betaal)
Ek dink dis 'n bargain!!!

smartie- Newbie

- Posts: 5
Join date: 2008-11-24
Re: Water price increase
We are paying for water that is being wasted. On my way to work today I drove past one of the water reservoirs and it was overflowing. And as I recall, this happened before. Why do we have to pay twice the price, if there is clearly not a shortish of water? O thats right, we have to pay more to pay other peoples bills. The people that actually pay their water bills every month have to pay the rest of Tsumeb's water bill. Expect a few water wastage photos from me in the coming month. We cannot take this lying down.

Maximus- Admin

- Posts: 6
Join date: 2008-11-24
WATER IS SLEG
Hierdie, water is so duur, maar die vraag is kan n mens dit nog drink? Die water het snaakse smaak en maak mens siek? wie stem saam?

Gemaskerde sopbeen- Newbie

- Posts: 5
Join date: 2008-11-23
Permissions of this forum:
You cannot reply to topics in this forum